Kontak Ons - Blaar Coetzee 082 781 6917 | Cato Coetzee 072 027 4154
Euphoria Aftreeoord

Sat & Son | 9:00 tot 15:00

Die Oog Aftreeoord

Per afspraak alleenlik

Weeksdae Kantoorure

Maan tot Vry | 9:00 tot 16:00

Kom woon in die Waterberg Bosveld van Limpopo, waar die lug nog skoon is en die sterre helder skyn.

Waar families tyd saam kan spandeer en jy elke dag die natuurskoon om jou kan beleef. Kontak ons vir meer inligting.

Ons wil jou help om die eiendom te kry wat die beste aan jou behoeftes gaan voldoen

Blaar Coetzee

Blaar Coetzee

Euphoria | Die Oog

Blaar is ‘n spesialis in die bemarking en verkope van eiendomsontwikkelingsprojekte. Hy is sedert 2007 betrokke by aftree-oord projekte. Hy het Die Oog aftree-landgoed vir 10 jaar bemark en is nou die Ontwikkelaar van die Euphoria aftree oord.

View Profile
Cato Coetzee

Cato Coetzee

Euphoria | Die Oog

Cato is sedert 2000 in die eiendomsbedryf. Sedert 2008 was sy betrokke by die bemarking van Die Oog aftree landgoed, toe dit bekendgestel is. Na ‘n kort onderbreking is nou weer voltyds by Euphoria aftree oord betrokke. ____________________________________

View Profile
Carolus Coetzee

Carolus Coetzee

Euphoria | Die Oog

Carolus is voltydse agent by Euphoria Gholf en Leefstyllandgoed, wat die aftree oord insluit. Hy het wye ervaring in bemarking van landgoed eiendomme in SA, asook plaaseiendomme in Botswana. Hy was in 2008-9 betrokke by Die Oog aftree landgoed.

View Profile

Kom besoek ons kantore vandag!

- Ons Vennote -

© 2022 Aftreehuise, Alle Regte Voorbehou.